Wat n wonderlike tyd van ons lewe om saam met al ons vriende en familie terug te kyk na ons liefdes-storie, van geboorte af tot nou toe waar ons opgewonde wag om ons beloftes aan mekaar te maak.
Babatjie in die bad (Raai wie is wie!)...
Lekker speel ons in die sand...
Kyk vir die kamera my skat...
Kyk hoe lekker vuil is ek...
Dit is n skapie en nie n perdjie nie, Karlien...
Heeee Haaaaa!!!!
Baljaar op die strand...
I present to you the drama king with the ultimate drama queen...
Eerste liefdes...
Regte dogtertjie en seuntjie!
Ek en my pappa ...
My partytjie!
Ek belowe ek was soet!
Time for my close up.
My gunsteling sport.
Boemelaar 'party'!!!!
Passie, geduld en 'dedication'.
Fear Factor - die snaakste ding wat ek al ingesluk het!
(Kon net nie n foto kry wat Björn sin beat nie!)
Haai shame die hartjies slaap nog...
In karakter...
Stokperdjies.
Pssst, dit is kuier saam pelle en familie en visvang ... nie net drink nie! Hi hi.
Na die R11 Leierskap kurses...
Huis takies...
Daar in feëtjieland...
The pimp and the model...
Aitsa... Uitgevat!
The future Mr and Mrs Van Rooyen in action...
Water pret... vir Björn! |
Finale besluit! - We've booked our venue!
Voorbereiding vir die groot dag.
Watch this space!!!!